Sung Kang

Sung Kang
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 April 1972 (1972-04-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sung Kang (gebore 8 April 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fast and the Furious: Tokyo Drift (2006), Fast Five (2011), Bullet to the Head (2012), en Fast & Furious 6 (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search